Skip to content Skip to navigation
Liquorshop only
Adults only
Roll over
image to zoom
Buffelsfontein Brandewyn Bottle 750ml
R169.99

Buffelsfontein Brandewyn Bottle 750ml

Buffelsfontein brandewyn is ‘n pleister vir leed, ‘n koue lappie op ‘n koorsige voorkop en ouma se lamsboud in die oond. Dit lawe die seer van ‘n liefdesbrief wat onbeantwoord bly, duur diesel en ‘n lammer wat in jou suiping verdrink. Dis rëen op ‘n sinkdak, die reuk van buskruit uit ‘n slot-aksie en ‘n land vol mielieplante wat gelyk deur die grond breek. Dis gemaklike vellies, geelvet biltong en damswem in Desember.
Product ID: 000000000010641062

Dit rank deur jou binneste soos ‘n DJ Opperman gedig, hardlooprugby en die hoendervleis as jy daai plastiek van ‘n splinternuwe trekker se sitplek trek. So gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem.

Product Brand Buffelsfontein
Unit of Measure EA
Main Barcode 6009694723770